Laerskool Gericke tennisspelers presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke is baie trots op Mienka du Toit wat as die no. 4 vir die Wes-Kaap Kavaliers o. 12A-tennisspan aan die Synergy Cup deelgeneem het. Haar span behaal ‘n silwer medalje.
Ons is ook baie trots op Karlien du Toit, wat aan die Kavaliers Junior ProKennex-tennistoernooi in die Paarl deelgeneem het en ‘n 3de plek in die dogters o. 10A-kampioenskapafdeling behaal het.
Baie geluk!
MIENKA
KARLIEN










