Hoërskool Upington leerder deur na die ATKV Uitklopspel finale
ADVERTISEMENT
Ses van Hoërskool Upington se leerders het deurgedring na die ATKV Uitklopspel finale, wat in Bloemfontein aangebied gaan word.
’n Groot geluk ook aan Juf Duraan en haar span!
Die leerders is:
- Henda Kotze
- Lienke Loots
- Wilmene Lombard
- Nelmarie Maass
- Nieke Engelbrecht
- Lyle Britz
Ons is super trots op elkeen!
![]()










