Laerskool Hugo Rust is trots op hul WOW Spelfees deelnemers
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust is baie trots op Nicola Hamman, Erin Joseph en Nina Brummer. Hulle het aan die WOW Spelfees Nasionale Kompetisie deelgeneem en uitstekend gespel.
![]()