Tennis uitslae vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool
ADVERTISEMENT
Ses van Bethlehem Voortrekker se tennis spelers is gekies om die naweek Oos-Vrystaat te verteenwoordig waar hulle teen Noord Vrystaat en Suid Vrystaat gespeel het in Welkom. Oos-Vrystaat het gewen en ons spelers het uitstekend gevaar. Baie geluk aan die volgende spelers:
o.15
- Lucia Botha
- Amelie Pretorius
- Nelisa-May Doman
- Nathan Pretorius
- Janno Olivier
o.17
Paul Naude










