Laerskool Gene Louw tennisspelers gekies vir die WP span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die ses tennisspelers van Laerskool Gene Louw wat gekies is vir die WP-tennisspan.
Hulle is:
- Leandi Koen
- Tiaan Mastenbroek en sy suster, Saskia
- Meyer Jacobs en sy suster, Milea
- Grace Coulson

(voor van links) Leandi Koen, Tiaan Mastenbroek en sy suster Saskia Mastenbroek, Meyer Jacobs en sy suster, Milea Jacobs. Agter is Grace Coulson.









