HS Eldoraigne vs HS Zwartkop: Hier is Hoërskool Eldoraigne se A dogtershokkiespanne
ADVERTISEMENT
AWSUM gesels met, eerstespan dogtershokkiekaptein van Hoërskool Eldoraigne oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier.
Eerstespan Dogtershokkie Afrigter: Chadwin Petersen & Hester Swart What can the school and parents expect from your team this year at the Classic Clash? Lots of energy and hard work on, and off the ball. A team that is loud and proud and each parent can expect the first team girls to play tough but fair hockey.
Where is your strength as a team? Physical and mental strength. The ability to bounce back in tough times and to face adversity as one team. One Team. One Dream.
Dogtershokkiekaptein: Petri Nienaber. Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Daar is baie hoogtepunte, maar van die afgelope seisoen is toe ons deurdring na die NWU PUKKE finale en uitspeel vir die eerste en tweede posisie.
Hoe motiveer jy jou span? Deur my eie gesindheid self positief en passievol te hou. Ek is altyd eerlik met die span en gooi nie sommer `n oomblik van “celebration” weg nie, maak nie saak hoe groot of klein die geleentheid is nie!
Ons as span probeer altyd fokus op die goeie, maar werk en maak verskil aan die slegte ook. Ek glo dat wanneer `n kaptein se geloof, intensies en uithouvermoë goed is en altyd probeer verbeter, sal dit oordra in die span en span se resultate.
Wie is julle onderkapteine en hoe staan hulle jou by? Abigail van der Merwe en Mariné Pretorious. Mariné hou my beslis in lyn as ek `n vir n oomblik fokus verloor op dit wat ons wil bereik, veral in wedstrydomstandighede. Sy kweek altyd positiwiteit onder die span en laat sak nie sommer haar kop nie! Abi is een van my grootste steunpilare wanneer ons in oorlog in gaan. Ons deel ons geluk en hartseer deur die seisoen. Sy is ook eerlik met my wanneer ek groot keuses moet neem en ek vir raad vra.
Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil beslis `n “legacy” van tradisie, trots, hardewerk, opregtheid en goeie sportmanskap agterlaat in die skool, waarop die volgende eerstespanne kan bou! Ek bly trots op die span maak nie saak die omstandighede nie, ons sit die werk in en herinner mekaar dat daar nie `n kortpart vir hardewerk is nie! (quite, Coach Chad). Ons het alreeds baie bereik, maar daar lê nog baie voor om na uit te sien!
Wat is jou planne vir die toekoms? Ek gaan `n onderwyser wees met die hoop om ook `n afrigter te wees. Ek leer baie by my afrigters, Coach Chad en Juf Hessie, nie net oor hokkie nie, maar ook oor hoe om die groot wêreld daar buite aan te pak! Ek sal ook `n verskil soos dit in spelers en leerders se lewens wil maak! En ek dink onderwys is `n ongelooflike belonende beroep en gawe!
Die dogtershokkiespanne is gereed vir die kragmeting.
0.19 A
Mikaela Du Bruyn
Alet Hattingh
Inke Nel
Mariné Pretorius
Olivia Schalkwyk
Yolandi Theron
Kristin Venter
Ané Beukes
Anika Crafford
Jana Cronjé
Kara De Kock
Caila Earle
Petri Nienaber
Chene Schoeman
Christine Swanepoel
Abigail Van der Merwe
Maya Henn
o.19B
Charlotte Bruce
Elizabeth Champion
Amelie Corgne
Ansuri Düring
Mila Genis
Mandi Greyvensteyn
Danika Malan
Diané Nel
Tatyana Nel
Melindie Reyneke
Beatrice Swanepoel
Petronell Muller
Darnelle Myers
Kaylyn Muller
Yolanda Kotze
Arnèl Berning
o.16A
Kara-Mia Badenhorst
Mikayla Bain
Mione Coetzer
Annerine Croukamp
Mia De Klerk
Clarissa Dreyer
Clarissa Ford
Jeanté Korff
Nicola Minnie
Karla Nagel
Simoné Nel
Marisha Prinsloo
Liné Hugo
o.15 A
Danielle Karemaker
Annebelle Abraham
Jazelle Engelbrecht
Terésa Van Straten
Marilie Van Zyl
Marissa Dyssel
Duné Du Preez
Chanè Roets
Daniëlle Chandler
Zoë Rich
Kaylin O’Toole
Kayla Schröder
Leané Du Plessis
Ildiko Nagy
Jana Van Dyk
Anouk Van Heerden
o.14 A
Anneme Janse Van Rensburg
Juanique Schalkwyk
Megan Strydom
Danielle Engelbrecht
Jizelle Leach
Sonique Kotzé
Alissa Venter
Monet Corgne
Evette Smit
Jazel Schalkwyk
Mia Mc Ardle
Chloe Meyer
Refilwe Mvundlela
Melindi De Bruin










