Laerskool Goudkop verwelkom nuwe personeel
ADVERTISEMENT
Graag verwelkom Laerskool Goudkop die volgende nuwe personeel by ons. Ons glo dat jul baie geluk en vrede in jul werk hier by ons sal vind.
vlnr: Rulize van Niekerk, Clara Prins en Veronique Botha










