AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


LimpopoMerensky Landbou AkademieRegional News
Home›Regional News›Limpopo›Aangename kennis Hoërskool Merensky nuwe personeel

Aangename kennis Hoërskool Merensky nuwe personeel

By Karien Frans
10th January 2023
1212
0

ADVERTISEMENT


Share:

Merensky Landbou Akademie verwelkom jaarliks nuwe onderwysers by die Plasiekorps. Vanjaar is dit wéér die geval met ‘n sestal nuwe leerkragte wat by hierdie dinamiese onderwysspan aansluit. Me. Tanya Lordan is reeds ‘n bekende personeellid in afloshoedanigheid, maar is vanaf 2023 in ‘n beheerliggaampos aangestel en is verantwoordelik vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir die seniors.

Oud-Plasie, me. Imcke van Vuuren, het haar BEd-seniorgraad by Tuks behaal en versterk ook die tale-departement met Engels vir graad 8’s en Afrikaans vir graad 9’s. Me. Ellouise de Lange is ook ‘n alumni van Tukkies met ‘n BEd-graad en diploma in die VOO-fase. Sy bied Wiskunde vir graad 8’s, Natuurwetenskap vir graad 9’s en Lewenswetenskap vir graad 10-leerders aan. Me. Kyla Schoeman is nog ‘n oud-Plasie en het ‘n BCom Agribesigheidsbestuur agter haar naam, sowel as ‘n VOO-diploma. Sy is verantwoordelik vir die graad 11’s se Landboubestuurspraktyke in me. Merise Katzke se afwesigheid.

Agter: Tanya Lordan, Marna Pohl, Kyla Schoeman, Caitlinn Rousseau.Voor: Imcke van Vuuren, Ellouise de Lange.

Me. Marna Pohl, ‘n oud-PUK met ‘n BSc in Dieëtkunde en ‘n NGOS-kwalifikasie, is nog ‘n welkome toevoeging tot die Plasie-familie. Sy is in beheer van Wiskunde vir al die graad 9’s en gaan langs die atletiekbaan en swembad ‘n waardevolle bydrae lewer. Op sportgebied is almal opgewonde oor die nuwe biokinetikus, me. Caitlinn Rousseau, wat ook uit die stal van die Noordwes-Universiteit kom. Sy het ‘n graad in Menslike Bewegingskunde en Sielkunde, plus ‘n verdere BHsc Biokinetics. Behalwe vir rehabilitasie van sportbeserings vir leerders en die publiek, gaan sy ook help met atletiekafrigting, spesifiek by die hoogspring. Caitlinn spog met netbalbloed in haar are en is mede-verantwoordelik vir afrigting van die Plasie o.14-spanne. Plasieland verwelkom hierdie nuwe familielede met ope arms. Saam maak ons 2023 meer en meer Merensky!

TagsPersoneel
Previous Article

St Andrew’s College Cambridge International A Level ...

Next Article

Welkom aan die nuwe Laerskool Tzaneen Personeel

Share:

Related articles More from author

  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool RooihuiskraalRegional News

    Laerskool Rooihuiskraal stel hul nuwe Adjunkhoof bekend

    7th August 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Personeel prestasie vir Hoërskool Framesby

    19th May 2025
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaLaerskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Laerskool Wonderboom leerkrag genomineer as Onderwyser van die jaar

    22nd August 2023
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgJHB SouthLaerskool RandhartRegional News

    Die Laerskool Randhart netbal-juffrouens kook

    24th April 2025
    By Karien Frans
  • East RandGauteng JohannesburgLaerskool BaanbrekerRegional News

    LS Baanbreker kry nuwe hoof en waarnemende adjunkhoof

    14th June 2022
    By Karien Frans
  • Gauteng JohannesburgHoërskool DinamikaJHB SouthRegional News

    Hoërskool Dinamika opvoeder is die hoofafrigter vir die Leeus Skole o.17 Welpiesspan

    25th October 2024
    By Karien Frans

  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    Hoërskool Zwartkop se sportspanne presteer puik by die NWU-Reeks kwartfinale

  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool SwartkopRegional News

    Laerskool Swartkop redenaars presteer

  • HighveldLaerskool TaalfeesMpumalangaRegional News

    Laerskool Taalfees Akademiese Top 10 3de Kwartaal

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us