Personeel prestasie vir Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Framesby se eie juffrou Loftus wat in die Impalas Angels EP Masters damespan opgeneem is. Sy was in April deel van die EP-Grandmasters damespan en was ook kaptein van dié span. Baie geluk aan mnr Drury wat in die EP Masters Coltspan opgeneem is.












