Laerskool Hartenbos rugbyspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Laerskool Hartenbos, Colby Robetze, CJay Lottering, Gideon Boshoff, Simon du Plooy, Hanco Zevenster, Dean Macdonald en Tiaan Smuts wat deurgedring het na die finale ronde van die o.13 SWD rugby proewe.










