Laerskool Kenridge leerders presteer in skaak
ADVERTISEMENT
Edjuan Hugget (7JN) het gedurende die skoolvakansie in die “Grassy Park Rapid” Skaaktoernooi gespeel en derde plek in die o.14 ouderdomsgroep behaal. Reuben Dippenaar played at the Curro Rapid Chess Tournament, winning 4 of his 6 games. Well played, boys!
![]()










