Laerskool Gansbaai speel skaak in Griekeland
ADVERTISEMENT
Ons twee Gansies, Rossouw Coetzer en Anneke du Preez, lewer goeie spel by die 2025 Skaakkampioenskappe wat in Rhodes, Griekeland aangebied word. Die Laerskool Gansbaai maats kan nie wag om al die nuus te hoor nie! Doen net jul beste, geniet elke skaakskuif en maak die beste van hierdie ervaring! Trots op julle!













