Gansbaai Academia
Laerskool Gansbaai Graad 4 tot 6-leerders word besoek deur Story Team
Die Story Team-teaterspan van Hermanus het Laerskool Gansbaai Graad 4 tot 6-leerders besoek en vir heerlike vermaak gesorg! Hul opvoering het die belangrikheid van ...Laerskool Gansbaai speel skaak in Griekeland
Ons twee Gansies, Rossouw Coetzer en Anneke du Preez, lewer goeie spel by die 2025 Skaakkampioenskappe wat in Rhodes, Griekeland aangebied word. Die Laerskool ...Laerskool Gansbaai leerder skitter in die Helderberg Eisteddfod
Laerskool Gansbaai leerder skitter in die Helderberg Eisteddfod: Luandi van der Linde is een van slegs twee deelnemers wat ‘n gemiddeld van 97% vir ...



