Laer Volkskool leerders vaar uitstekend in die skaak proewe
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool leerders Burger Slabbert het Saterdag, 4 Januarie 2025, aan die Blitz toernooi te Jeffreys deelgeneem. Daar het hy die onder 12 afdeling 2.5 uit 5 wedstryde gewen. (2 wen en 1 gelykop). Hy het ook Saterdag, 25 Januarie 2025, aan die 2de rondte SBDCU proewe deelgeneem en die onder 12 afdeling 5 uit die 5 wedstryde gewen. Dus behaal hy ‘n eerste plek. Baie geluk, Burger, met hierdie besonderse prestasie.












