Laerskool Handhaaf sport uitblinkers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Handhaaf leerders Liahné Viviers o.13, Zoë Snyman en Lienke Vosloo, albei o.12 wat gekies is vir die OP netbalspan! Ons is baie trots op julle!
![]()
Rugby: Aiden van Wyk links en Keanu Wood is gekies vir die OP o.13 Cravenweekspan.
![]()
Tennis:Handhaaf tennisspan wen Klinicare toernooi.
Agter van links: Michael Maniatis, Kaylin Killian, Nicholas Knoetze Voor van links: Kylie Dorfling, Allen Gouws, Mieke Potgieter










