Laerskool Handhaaf leerders neem deel aan die WOW-Spelfees
ADVERTISEMENT
Drie van Laerskool Handhaaf se leerders het aan die nasionale rondte van die WOW-Spelfees in Stellenbosch deelgeneem.
- Kay-D Doyle (Graad 3) verwerf ‘n 17de plek.
- Liané Smith (Graad 3) verwerf ‘n 11de plek.
- Atz de Jager (Graad 1) verwerf ‘n 10de plek.













