Laerskool Garsfontein leerders deur na die Nasionale Rodnte van die WOW-Spelfees
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Garsfontein wat uitstekend by die Provinsiale Rondte van die WOW-Spelfees presteer het. Ons wens hulle sterkte toe met die Nasionale Rondte wat op 11 Oktober in Stellenbosch plaasvind













