Maragon Olympus leerder in die finale ronde van die SA Mathematics Challenge
ADVERTISEMENT
Isabelle Bezuidenhout in Graad 6 het op 11 September Maragon Olympus in die finale rondte van die South African Mathematics Challenge (SAMC) verteenwoordig. Hierdie besonderse prestasie getuig van haar toewyding, dissipline en harde werk. Ons is baie trots op haar!
![]()










