Laerskool Aliwal-Noord tennisspeler hou skoolnaam hoog
ADVERTISEMENT
Die naweek van 4 November 2023, het Kara De Wet aan die Oos-Kaap onder 12 tennisproewe in Port Elizabeth gaan deelneem. Sy is na die toernooi in die Oos- Kaap tennisspan ingesluit. Op 6 Februarie 2024, het sy aan die Oos-Kaap Interzone toernooi in Cradock deelgeneem en hier Zone klere verwerf. Daar het 200 spelers aan die toernooi
deelgeneem.
The next tournament will take place on 21 April 2024 in East Londen, where the EC Elephants will play against the EC Aloes. Congratualations to Kara on this great achievement!
![]()










