Hoërskool Vredenburg hou matriekafskeid
ADVERTISEMENT
Die Matriekafskeid van Hoërskool Vredenburg het op 26 Aug plaasgevind. Al die matrikulante het die belangrike aand waarna almal so uitsien op die matriek- kalender in styl gevier. Goeie musiek, heerlike disse en die beste geselskap het die aand gevolg. Dankie aan almal wat die aand spesiaal help maak het.










