Worcester Gimnasium leerders presteer aan die WOW-Spelkompetisie
ADVERTISEMENT
Op Saterdag 22 Augustus het ses van Worcester Gimnasium se leerders aan die WOW-spelkompetisie in Wellington deelgeneem. Hulle almal het uitstekend gevaar. Numeri van Wyk, ‘n graad 8-leerder, het ‘n eerste plek behaal en dring deur na die provinsiale rondte op 14 September.
WOW-Spelkompetisie










