Laerskool Laeveld aangewys as die beste Laerskool in Mbombela
ADVERTISEMENT
Nie net is Laerskool Laeveld die jaar 40 jaar oud nie maar is ook aangewys as die beste Laerskool in Mbombela vir die “Best of Mbombela Readers’ Choice Awards 2021!” Huge thanks to each and every one who voted for us, this would not have been possible without you!












