Die Brandwag Hoërskool spog met die Cravenweek kondisioneringsafrigter
ADVERTISEMENT
Die Brandwag Hoërskool wens mnr. Leonard geluk met die unieke prestasie nadat hy as ‘nWêreldrugby-opvoeder gekwalisfiseer het. Hiermee is hy verantwoordelik vir die opleiding van ons huidige en toekomstige afrigters wat ‘n kwalifikasie in rugbykondisionering wil behaal. Meneer Leonard is ook aangestel as die O.P o.18 Cravenweek kondisioneringsafrigter. Die toernooi vind vanjaar in Middelburg Mpumalanga plaas. Die Brandwag-gemeenskap wens hom alle voorspoed toe.










