Die Brandwag Hoërskool is trots op hul leerders se rolbal prestasies
ADVERTISEMENT
Liam Nel (gr. 8 ) en Wicus Botha (gr. 12)leerders van Die Brandwag Hoërskool is die afgelope naweek onderskeidelik vir die O.P. o.15- en o.18-spanne vir rolbal gekies.










