Laerskool Handhaaf tennisspelers presteer puik by die Summer Tournament
ADVERTISEMENT
Laaerskool Handhaaf se leerders het aan die “Summer tournament” gaan deelneem. Die tennisspeler het baie goed gedoen en hulle het dit vreeslik geniet.
Abigail Strydom het ‘n 1 ste plek in haar groep by dogters o/10 behaal.
Die volgende leerders het 2de plekke in hulle groepe behaal:
- Aiden Wolmarans
- Zack Benn
- Gert Jonker
- Kaylin Gouws
Die volgende leerders het 3de plekke behaal:
- Isobel Müller
- Heinrich Stumke












