Hoërskool Langenhoven tennisspelers presteer by die Synergy Cup
ADVERTISEMENT
Hoërskool Langenhoven se tennisspelers het aan die Synergy Cup deelgeneem. Johan het in die 0.19-Eden span deelgeneem, waar sy span 3de geeindig het. Bea het in die 0.15-Eden span deelgeneem waar haar span 2de geeindig het. Baie geluk met julle prestasies. Trots Dasse!










