Super 12-Atletiek 3x Goud vir Laerskool Saamtrek atleet
ADVERTISEMENT
Super 12-Atletiek 3x Goud vir Laerskool Saamtrek se Ryan! Ryan Beets het behoorlik die medaljes ingepalm tydens die Super 12-atletiekbyeenkoms te Hoërskool Menlopark op 25 Oktober 2025! Hy is aangewys as Beste Senior veldateleet en Victor Ludorum! Ryan het nuwe rekords in al drie items opgestel! Diskus GOUD & nuwe rekord 37.39m (Ou rekord 37.21m) Gewigstoot goud en nuwe rekord 12.53m (Ou rekord 11.93m) Spiesgooi goud en nuwe rekord 46.61m Ryan verbeter die rekord met sy eerste gooi met ‘n massiewe 9m! En daarna weer met nog ‘n meter! (Ou rekord = 36.27m).
Ryan Beets










