Hoërskool Gerrit Maritz
Hoërskool Gerrit Maritz Loopbaanskou 2023
Jaarlikse loopbaanuitstalling het plaas gevind by Hoërskool Gerrit Maritz op Dinsdag 21 Februarie 2023 vir alle Gr.12 leerders. Baie dankie aan elke uitstaller wat ...Hoërskool Gerrit Maritz sê dankie aan Interhoër ondersteuners en deelnemers
Baie dankie aan elke atleet wat Woensdag 22 Februarie tydens ndie Interhoër by Pilditch goeie resultate behaal het. Dankie vir die sanggroep en ondersteuners ...Hoërskool Gerrit Maritz Gr 12 Toekenningsfunksie
Hoërskool Gerrit Maritz Gr 12 Toekenningsfunksie – 21 October 2022. Baie geluk aan al die Gr 12 leerlinge met julle uitstekende prestasies wat bereik ...Hoërskool Gerrit Maritz Oud-leerling kom kuier by Gerrieland
Oom Awie Gerber, oud-leerling van Hoërskool Gerrit Maritz, het ñ koppie tee kom geniet en lekker gesels saam Mnr. Van Heerden oor al die ...




