Laerskool Stulting neem deel aan die Atletiek Provinsiale Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan die volgende atlete van Laerskool Stulting wat Dinsdag en Woensdag (5 – 6 Maart) deelneem aan die Provinsiale Kampioenskappe in Komani:
- Lika Vermaak
- Amé Spangenberg
- Anru Germishuys
- Hanna Ferreira
- Mieke Vermaak
- Evan Bokelmann










