Potchefstroom Gimnasium Matriekuitslae 2025
ADVERTISEMENT
Die uitslae wat gevier word, is die resultaat van genade, toewyding en volgehoue harde werk.
#gimmietrots #gimmiematrieks2025 #gimmieuitnemendheid #gimmiegeleenthede.
Baie geluk met PUIK uitslae, Potchefstroom Gimnasium matrieks van 2025. Gimmies is baie trots op julle deursettingsvermoë, dissipline en karakter.Dankie aan elke ouer en onderwyser wat deel was van dié spesiale groep leerders se vyf jaar lange reis by Gimmies.
8 Onderskeidings
7 Onderskeidings
- Jessica Grobbelaar
- Madelé Harding
- Erik Human
- Emma Joubert
- Kyle Koekemoer
- Janrú Janse van Rensburg
- Jndri Liebenberg
- Miné Naudé
- Xandri Palmer
- Vené Swart
- Annemarie van der Westhuizen
- IIanka Verster
6 Onderskeidings
- Anri Hamman
- Christiaan Krüger
- Niki Muller
- Llze Nolte
- Deidre Olivier
- Anchen Schutte
- Mieke-Mari Snyman
- Schalk vsn der Merwe
- Jacques van Straaten
- Ankia Verster
5 Onderskeidings
4 Onderskeidings
















