Hoërskool Wesvalia atleet doen dit weer met nuwe 200m rekord
ADVERTISEMENT
Divan Pullen leerder van Hoërskool Wesvalia doen dit WEER! Die keer in Bloemfontein. Nuwe 200m rekord met ‘n tyd van 21.91 sekondes. Baie geluk Divan.