Hoërskool Wesvalia swemmers neem deel aan die Interprovinsiale Biathlon
ADVERTISEMENT
Ons Wessie-swemmers vaar goed by die Noordwes Interprovinsiale Biathlon in Potchefstroom. Nicolas Greeve behaal ‘n 1ste plek en Juan Kasselman behaal ‘n 3de plek, vir seuns 0.17. Baie geluk julle 2, dit wil gedoen word!










