Laerskool Noord-Eind rugbyspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers wat deurgedring het na die volgende rondte van WP-proewe! Dit is ‘n teken van julle harde werk en deursettingsvermoë gedurende die jaar. Laerskool Noord-Eind is ongelooflik trots op elkeen van julle – hou aan druk en geniet elke oomblik! Die volgende rondte proewe het op 23 April plaasgevind.













