Laerskool Noord-Eind leerder ingesluit in die WP o.12 Rugbyspan
ADVERTISEMENT
Stefaan Lötter van Laerskool Noord-Eind is ingesluit in die WP o.12 Rugbyspan. Baie geluk Stefaan en sterkte met die voorbereiding vir die toernooi in die Oktober vakansie.










