Boland
Hoër Landbouskool Boland seuns besoek die SPCA
Vandag het die seuns van Hoër Landbouskool Boland met vol hande en nog voller harte by die Wellington SPCA gaan draai maak om ’n ...New Orleans Senior Secondary School Head leaders 2026
We have announced the new head leaders for 2026. In the picture: Deputy Principal, Mrs S Dumas; Deputy Head Girl, Michaela Davids; Headboy, Cullen ...La Rochelle Girls’ High School is proud to have been invited to the NSC Awards Ceremony
La Rochelle Girls’ High School is proud to have once again been invited to the prestigious NSC Awards Ceremony at Leeuwenhof on 29 January ...Hoër Landbouskool Boland tennisspelers behaal die Boland Kavaliersspan
Baie geluk aan Hoër Landbouskool Boland leerders Wilhelm en Johan met hierdie fantastiese prestasie. Om vir die Boland Kavaliers gekies te word, verg harde ...Boland tweekamp prestasie vir Hugenote Laerskool
Hugenote Laerskool is ongelooflik trots op die volgende leerders wat in onderskeie Bolandspanne opgeneem is. Hulle sal op 7 Februarie aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms ...Hoër Landbouskool Boland se seuns werk gretig saam om die oes in te kry
Die Boland is weer bly!Daar is min dinge wat die hart so laat bons soos die begin van parstyd. Van die vroeë oggendure se ...Hoër Landbouskool Boland se 1ste Tennisspan klop Oakdale in Interskole kragmeting
Baie geluk aan Hoër Landbouskool Boland se 1ste Tennisspan wat Oakdale in Interskole geklop het! ’n Historiese oorwinning wat lank onthou sal word. Ander ...Bridge House Matric Class of 2025 celebrating excellence
NSC Matric results 2025: We are delighted to share a summary of the 2025 Matric results. The Class of 2025 worked incredibly hard and ...Huguenot Primary School learners had the privilege of taking part in the Summer Sport Festival
Huguenot Primary School learners had the privilege of taking part in the Summer Sport Festival Six Guns Grill over the last two weeks. It ...Hoërskool Labori leerders het aan die SA Junior Jukskei Kampioenskappe deelgeneem
Hoërskool Labori se leerders het aan die SA Junior Jukskei Kampioenskappe deelgeneem vanaf 6–12 Desember in Kroonstad. Die spelers het in die dubbels-afdeling deelgeneem ...Laerskool Courtrai is baie trots op hul musiekleerlinge
Laerskool Courtrai is baie trots op hierdie musiekleerlinge van Mev. Iloreez Goosen wat die afgelope jaar hul Unisa klavier- en teorie eksamens afgelê het ...Hoër Landbouskool Boland laat alles op die veld tydens die HJS Krieketfees
Die Hoër Landbouskool Boland se manne het die afgelope twee dae alles op die veld gelaat tydens die HJS Krieketfees. Hoogtepunte van twee aksiebelaaide ...Hugenote Laerskool swemmer skitter aan die Wes-Kaap Swemkampioenskappe
Hugenote Laerskool swemmer Reynhardt Grobler het aan die Wes-Kaap Swemkampioenskappe in Malmesbury deelgeneem en die volgende ongelooflike uitslae behaal: Goud in 50m borsslag én ...PSI Indoor Hockey Nationals achievement from Huguenot Primary School
𝐏𝐒𝐈 𝐈𝐧𝐝𝐨𝐨𝐫 𝐇𝐨𝐜𝐤𝐞𝐲 𝐍𝐚𝐭𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐬. Huguenot Primary School are incredibly proud of all our learners who took part in this tournament as members of their ...Tennis prestasie vir Laerskool Noord-Eind
Laerskool Noord-Eind o.11-dogters, o.12-seuns en -dogters het van Donderdag, 4 Desember tot en met Saterdag, 6 Desember deelgeneem aan die Six Gun Summer School ...Ruitersport prestasie vir Laerskool Noord-Eind
Laerskool Noord-Eind ruiter Abigail het 4 tot 6 Desember deelgeneem aan Tulbagh skou,sy het puik presteer. Sy het 1ste plasing, uit 9 ruiters, ontvang ...Laerskool Hugo Rust karateka neem deel aan die Six-Gun Summer Festival
Laerskool Hugo Rust is baie trots op hul leerders wat tydens die six-gun summer festival aan Karate deelgeneem het. Zita Klue – Braafste deelnemer ...Hugenote Hoërskool se tweekamp atlete sluit 2025 op ‘n hoogtepunt af
Hugenote Hoërskool se tweekamp atlete sluit 2025 op ‘n hoogtepunt af. Ons atlete behaal die volgende uitslae by die Bonnievale-byeenkoms waar almal hulle nuwe ...Hoër Landbouskool Boland krieketspeler word in die SA Skolespan opgeneem
Baie geluk aan Hoër Landbouskool Boland krieketspeler Francois Prins (graad 11) wat na afloop van die Khaya Majola week in Bloemfontein opgeneem is in ...UIPM Biathle Wêreld Kampioenskappe 2025 prestasie vir Laerskool Hugo Rust
Laerskool Hugo Rust is ongelooflik trots op Ingu White het Suid-Afrika verteenwoordig het by die Biathle Wêreld Kampioenskappe, in Mosselbaai. Dit behels 800m hardloop, ...Hoër Meisieskool La Rochelle atlete verteenwoordig SA by die Biathle Wêreldkampioenskappe
Trots in groen en goud! Hoër Meisieskool La Rochelle atlete Mia en Lisa van Zyl verteenwoordig Suid-Afrika by die Biathle Wêreldkampioenskappe in Mosselbaai (Santos). ...Laerskool Hugo Rust binnenshuise hokkiespelers bring medaljes huis toe
Laerskool Hugo Rust binnenshuise hokkiespelers Elri Buckle en Ingu White was onderskeidelik deel van die 0.13 Dogters en Seuns Foxes Yellow spanne. Die dogters ...La Rochelle Girls’ High School are incredibly proud of all their equestrian girls
La Rochelle Girls’ High School are incredibly proud of all our Equestrian girls who competed in the Inter-Schools competition last weekend. La Rochelle GHS ...Laerskool Paarl Gimnasium Robotika-dag
Hierdie jaar vier Laerskool Paarl Gimnasium nie net die Taalmonument se 50ste bestaansjaar nie, maar ook Afrikaans se 100ste bestaansjaar. Hoe besonders is dit ...Huguenot Primary School cricket players was selected for the Boland Indoor Team
Huguenot Primary School is incredibly proud of Philjé Johnston (U.10) and Zion Cupido (U.12) who has been selected for the Team of the Boland ...Hugenote Laerskool Doemsie kampus hou gradeplegtigheid
By Hugenote Laerskool Doemsie Kampus gradeplegtigheid is elke unieke maatjie, maar ook ’n jaar vol groei gevier. Ons Graad R-leerders het gewys dat groei ...Hugenote Laerskool leerders se talent is van puik gehalte
Die talent, veelsydigheid en wye reikwydte van Hugenote Laerskool leerders se deelname is iets waarvoor ons skool baie dankbaar is. Wanneer hulle boonop op ...Laerskool Hugo Rust ruiter presteer
Baie geluk aan Kristin Steyl van Laerskool Hugo Rust wat die Wes-Kaap-span verteenwoordig het en baie goed gevaar in perdry met haar perd, Blue ...Hiermee Hugenote Laerskool leerders wat verkies is as die voorsitters vir kwartaal 4
Baie geluk aan Laerskool Hugenote se leerders wat verkies is as voorsitters van die diensrade vir die vierde kwartaal! Mag elkeen van hulle hierdie ...Wiskunde prestasie vir Laerskool Hugo Rust leerder
Laerskool Hugo Rust se Vilje Visser het deelgeneem aan die A PLUS STUDENTS Abacus Maths Nasionale Kampioenskappe en as die kampioen weggestap!Laerskool Hugo Rust gimnas presteer by die SA Gym Games
Baie geluk aan Elba Robbetse van Laerskool Hugo Rust wat aan die SA Gym Games deelgeneem het en baie goed gevaar het. Sy het ...Laerskool Hugo Rust Graad 2 spreekkoor vaar puik
Laerskool Hugo Rust Graad 2-spreekkoor het die Prestige-toekenning by die Paarl Vallei Eisteddfod gewen. Ons is baie trots op hulle!Hugenote Laerskool jaarlikse Gala geleentheid
Die talent, veelsydigheid en wye reikwydte van Hugenote Laerskool leerders se deelname is iets waarvoor ons skool baie dankbaar is. Wanneer hulle boonop op ...Laerskool Paarl Gimnasium Erkeninningsgeleentheid 2025
IF/SF Erkenningsgeleentheid Baie geluk aan elke Gimmie wat ’n prys ontvang het tydens die 2025-Erkenningsgeleentheid. Ons is ongelooflik trots op julle harde werk en ...Laerskool Paarl Gimnasium hoofleiers en leerderraad 2026
Baie geluk aan al ons Gimmies wat vir die Leerderraad van 2026 verkies is, asook aan ons Hoofleiers. Onderhoofdogter: Lea van der Merwe Onderhoofseun: ...Laerskool Courtrai onder 13 A het ‘n uitstekende tennis jaar agter die rug
Laerskool Courtrai se o.13A dogters tennisspan het ‘n uitstekende jaar agter die rug. Hulle sluit die jaar af as Rising Stars Nasionale Kampioene. Meer ...Laer Meisieskool La Rochelle Interhuise atletiek 2025
Interhuis atletiek 2025 vir Laer Meisieskool La Rochelle , ‘n heerlike dag vol lag, genot en baie goeie sportmangees.Laerskool Noord-Eind Sprintgala was en groot fees
Laerskool Noord-Eind Sprintgala was een groot fees. Baie dankie aan die skole wat deelgeneem het en puik kompetisie verseker het. Ons is trots op ...La Rochelle Girls’ Primary School athletes delivered great points
La Rochelle Girls’ Primary School athletes delivered great points, performances and achieving personal bests and improved distances. The Bredasdorp Top 10 athletics meeting is ...Hoër Meisieskool La Rochelle spog met puik prestasies
Die volgende leerders van Hoër Meisieskool La Rochelle spog met puik prestasies.Baie geluk aan elke leerder ons is trots op julle . NINA VOIGT ...








































