Laerskool Hugo Rust karateka neem deel aan die Six-Gun Summer Festival
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust is baie trots op hul leerders wat tydens die six-gun summer festival aan Karate deelgeneem het.
- Zita Klue – Braafste deelnemer van die dag
- Luka Klue – Kata
- Kumite
- Viljé Visser – Kata












