Die Hoërskool Menlopark atlete presteer uitstekend by die ASA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Menlopark is trots en dankbaar saam met die atlete en afrigters vir uitsonderlike prestasies by die ASA SA’s. Geluk aan elkeen wat so hard werk en altyd alles gee.












