Laerskool Magalieskruin leerders vaar uitstekend in sport en kultuur
ADVERTISEMENT
Laerskool Magalieskruin leerders vaar uitstekend in sport en kultuur: Tennis Oop Seuns – Liga Wenners
(van links na regs) Gideon Scheepers,Cobus Viljoen,Matthew Schmullian,Keenan Leuschner
Tennis Oop Dogters – Liga Wenners
(van links na regs) Luané Anderson,Ané Coetzee,Mieke Wentzel,Jana Eksteen
ATKV Redenaars Rondte 2
Zack Gouws Graad 2,Duné Snyman Graad 5
Skaak Gauteng Chess Individuals
Kaylee-Jane Koen Graad 7,Eduan Smith Graad 5,Gerhard Ebersöhn Graad 4
Blou Bulle o.13 15-tal rugbyspan
Deon van Deventer










