Kwartaal een hoogtepunte van Laerskool Park
ADVERTISEMENT
Hiermee die Kwartaal een hoogtepunte van Laerskool Park. Atletiek:Livia Gericke en Edward Swanepoel is aangewys as die Victrix en Victor Ludorum tydens ons kleure-atletiek. Geluk met hierdie prestasies!

kleuresport
Baie geluk aan al ons atlete wat by die Mosselbaai-streekbyeenkoms presteer het en deurgedring het na die Eden-byeenkoms te Oudtshoorn.

1ste ry (voor) v.l.n.r: Ayden Brown, Anru Augustyn, JD du Toit, Heiley-Rose Erasmus, JC le Clus en Luan Bosman.
2de ry, v.l.n.r: Jané Britz, Lienka Pretorius, Miané Schutte, Mila Smit, Tella Esau, Elchen Fouché, Leah Brown en Miané Sims.
3de ry, v.l.n.r: Janko de Villiers, Rehann Nel, Niel Conradie, Sias Poggenpoel, Liam Herbst, Jaywin Scholtz, Joshua van Staden, Leolin Mondo en Cruden Briesies. 4de ry, v.l.n.r: Milan Kotzé, Livia Gericke, Sadie Quinton, Lara Brown, Karli-Louise Weston, Cara Brönn, Elrie van Wyk, Chanelle Lombard en Mia Rossouw. 5de ry (agter) v.l.n.r: Ethan Kuyper, Edward Swanepoel, Luan Augustyn, Xian Nortjé, Tristan Meyer, Juan Muller, CB Strydom en Juan Claassen.
Eden-atletiek: Ons is voorwaar trots op ons leerders wat opgeneem is in die Eden-atletiekspan. Hierdie atlete gaan op 10 en 11 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe te Paarl deelneem.

Agter v.l.n.r: Milan Kotzé, Lara Brown, Juann Muller, Luan Augustyn, Xian Nortjé, Tristan Meyer, Sadie Quinton, Chanelle Lombard en Leah Brown. Voor v.l.n.r: Miané Schutte, Sias Poggenpoel, Mila Smit, Edward Swanepoel, Mia Rossouw, Jaywin Scholtz, Jané Britz en Cruden Briesies.
Tydens die Nashua Atletiekbyeenkoms te George het die volgende atlete pragtige prestasies behaal.

V.l.n.r (agter): Sias Poggenpoel – 1ste plek, 800m. Tristan Meyer – 1ste plek, 800m (rekord verbeter), 150m, 2de plek, 100m. Luan Augustyn – 2de plek, 800m (rekord verbeter) en hoogspring. Jaywin Scholtz -1ste plek, 80m en 100m. 2de plek, 70m hekkies en Cruden Briesies – 1ste plek, 70m hekkies, 80m en 100m. V.l.n.r (voor): Leah Brown – 2de plek, 800m. Chanelle Lombard – 3de plek, gewigstoot. Lara Brown -– 1ste plek, 800m (rekord verbeter). 3de plek, 150m. Mia Rossouw – 1ste plek, 800m. 2de plek, 80m en Jané Britz– 1ste plek, 70m hekkies.

Jaywin Scholtz is aangewys as die beste seunsatleet van die dag by die Nashua Atletiekbyeenkoms.
Tweekamp: Roshelle van Niekerk is ingesluit in die Eden B-span wat aan die High Gate Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelgeneem het.

Tweekamp
Binnenshuise hokkie: Joe Alberts is in die Southern Cape Sables, Indoor Hockey span ingesluit.

Binneshuishokkie
Tennis: GREAT tennis bied kwartaalliks ‘n MASTERS toernooi aan. Agt spelers word genooi om aan hierdie toernooi deel te neem. Hierdie spelers bestaan uit groenbal-spelers wat strek vanaf graad 4 tot 7. Sias Poggenpoel het Desember as wenner uit die stryd getree en wen Great Academy se Masters Toernooi beker.

Tennis
Vier van Park se tennisspelers het EDEN op 24 en 25 Februarie verteenwoordig tydens die Synergy cup – Interdistrikte Toernooi te George. Hulle het hul Eden-kleure verwerf. Deelnemende distrikte was DISAS, EDEN en CAVALIERS.
o.12
Cara Brönn
Elrie van Wyk
0.11
Milan Maritz
Mia Brönn

Tennis
Leiers: Laerskool Park se onderskeie komitees vir 2023

Loomkomitee V.l.n.r: HG Oosthuizen, Roshelle van Niekerk, Wiané Lewis en Mieke Kaderli

Klankkomitee V.l.n.r: Luan Augustyn, Juann Muller, Joe Alberts en Lian Cilliers

Rekenaarkomitee V.l.n.r: Ruben Landman, Nina Pienaar, Gemma Kaderli en Tony Kondos

Noodhulp: V.l.n.r. agter: Heiko Matthee, Mia Venter en Amiré van Wyk, V.l.n.r. voor: Chané van der Westhuizen, Brady Boersma en Tianca Olivier

Skolierpatrollie V.l.n.r. agter: Zayden Swanich, Madelein Maree, Danielia Thiart, Nicky Grobler, Dor-Mari Carstens, Janika Yzelle en Sandra le Roux V.l.n.r voor: Renardo Enslin, Erick Barkhuizen, Tella Esau, Stian Theunissen, Xander Rautenbach en Jandré Badenhorst Afwesig: Ruvan de Jager

Mediakomitee V.l.n.r. agter: Ruchka Grobler, Lara Brown, Gisela Otto, Chloè Conradie en Ruben Alkers,V.l.n.r. voor: Alieke Boshoff, Carika Venter, Lienka Pretorius en Cecilia Visagie, Afwesig: Phillip Lerm

Snoepiekomitee V.l.n.r. agter: Anri Smuts, Elrie van Wyk, Cara Brönn, Deidré Jansen van Vuuren, Kristy-Leigh van der Schyff, Heiley-Rose en Lenay Muller. V.l.n.r voor: Walter Steyn, Janke van Zyl, Lee-Ann Botha, Johané Swart, Nina Bothma, Heini van Niekerk en Richardo van Eck. Afwesig: Kemilke van Zyl en Viané Oosthuizen
Netbal: Baie geluk aan die volgende dogters wat as toerspan gekies is om die 10de en 11de Maart aan die Langenhoven Toernooi 2023 te Riversdal by te woon, sowel as die Kobus Wiese rugby- en netbaltoernooi op 31 Maart tot 5 April te Paarl.

V.l.n.r (agter): Marie du Plessis (afrigter), Monique Bonner, Cara Bosman, Karli-Louise Weston, Ruchka Grobler, Mieke Vos en Andrea Dynes (afrigter). V.l.n.r (voor): Livia Gericke, Alexa Alberts, Annabell Schoevers, Chanelle Lombard en Yvonne Kempon.
Rugby: Baie geluk aan die volgende seuns wat as toerspan gekies is om aan die Oakdale Rugbytoernooi te Riversdal by te woon, sowel as die Kobus Wiese rugby- en netbaltoernooi op 31 Maart tot 5 April te Paarl.

V.l.n.r. (agter): Ronwen Aggent (afrigter), Drehan Coetzee, Zayden Swanich, Zack Westraadt, Franko Gouws, Xian Nortjé, Luan Augustyn, Tristan Meyer, Edward Swanepoel en Hennie Otto (afrigter).
V.l.n.r. (middel): Jandré Badenhorst, Stian Theunissen, Louw Bouwer, Walter Steyn, Juann Muller, CB Strydom, Wikus Smit, Richardo van Eck en Estiaan Terblanche.
V.l.n.r. (voor): Estian Cronjé, JJ Carter, Alec Muller, Dylan Stander, Kanu Potgieter en Ethan Kuyper.
Swem: Ewald Swanepoel het twee 2de plekke in swem tydens die Wes-Kaap B-kampioenskappe behaal. Mooi so, Ewald!










