Laerskool Magalieskruin se leerders was gekies is vir die Tshwane Super League Krieket
ADVERTISEMENT
Laerskool Magalieskruin is trots op die volgende leerders wat gekies was vir die Tshwane Super League Krieket.
- Matthew Schmulian vir die Shamrocks
- Kyle Snyman vir die Vikings
- Armand Nel vir die DKC
Armand Nel,Kyle Snyman,Matthew Schmulian









