LS Goedehoop Krieket 2de Mpumalanga
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop se harte bars behoorlik van trots! Baie geluk aan ons o.12-krieketspan wat 2de in Mpumalanga geëindig het. Dit was ‘n heerlike dag met goeie sportmangees. Baie geluk aan Laerskool Nelspruit, julle het ons seuns behoorlik bederf met hul geskenkie – baie dankie! Baie dankie aan Novatee wat die borg vir die dag was.

Krieket o.12 MPU 2de









