Laerskool Magalieskruin Meriete aand 2025
ADVERTISEMENT
MERIETE-AAND 2025. Baie geluk aan elke Laerskool Magalieskruin leerder wat erkenning ontvang het vir hulle hardewerk, deursettingsvermoë en prestasie vir akademie, sport en kultuur. Laerskool Magalieskruin is werklik geseënd met talentvolle leerders!







































