Laerskool Magalieskruin krieketspelers presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan volgende leerders van Laerskool Magalieskruin wat gekies is om in die Tshwane Super League krieket-toernooi te speel. Die seuns het almal Vrydag met ‘n baie spoggerige “capping” seremonie hulle klere vir hulle onderskeie spanne ontvang.
Vikings:
- Aiden Rautenbach
- Zamian Buitendag
- Northern Knights:
- Coby de Waal
- Ewald Potgieter
- Jarno Schweikert
Coby is ook as die Northern Knight o/11 span kaptein aangewys. Ons wens julle alles van die beste vir die toernooi wat voorlê!











