Augsburg Landbougimnasium skitter aan die SA Saalperdkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Augsburg Landbougimnasium skitter
- Kampioen Parkperd Ruiters 16 jaar en onder – 3de plek
- Deelgeneem aan die SA Grootkampioen Parkperd vertoon deur ’n junior vertoner
Om op nasionale vlak deel te neem en tussen die land se beste ruiters mee te ding, is reeds ’n besondere prestasie. Ons is ongelooflik trots op Stephan se harde werk, deursettingsvermoë en die wyse waarop hy Augsburg se naam hoog hou.Baie geluk, Stephan – mag hierdie net die begin van nog groter hoogtes wees!










