Hoërskool Framesby krieketuitslae
ADVERTISEMENT
Op 17 Februarie 2024 het Hoërskool Framesby o.15A krieketspan vs Nico Malan o.15A @ Nico Malan gespeel. Na 40 boulbeurte. Nico Malan wen loot en kies om te kolf. Hulle teken 110 lopies aan, met almal uit in 25.4 beurte.
Beste boulers:
- Kiaan Aylward 5-2-11-2
- Le Roux Benn 3.4-0-16-2
Framesby teken in hul kolfbeurt 116/6 aan.
Beste kolwers:
- Kiaan Aylward 35 (20)
- Ruan Matthee 34 (26)
Framesby 15A wen met 4 paaltjies.
Saterdag, 19 Februarie 2024 speel Hoërskool Framesby eerste span vs Nico Malan (50 beurte) Hoërskool Framesby wen die loot en boul eerste.
Nico Malan behaal 172 almal uit in 41 beurte.
Beste boulers:
- Logan Fleetwood 7/4 in 9 beurte.
- Miles Feltham 36/2 in 8 beurte.
- Juan Grigor 44/2 in 8 beurte.
- Framesby behaal 174/3 in 22.5 beurte.
Beste kolwers:
- Hanro van Jaarsveld 53* (45)
- Dewan Wessels 40 (30)
- Renquin Goliath 28 (35)
- JJ de Lange 21 (20)
Hoërskool Framesby wen met 7 paaltjies.
Hoërskool Framesby Tweedes vs Nico Malan Tweedes. Framesby wen loot en besluit om eerste te boul. Nico Malan kry 161/6 in 35
boulbeurte.
Beste boulers:
- Waldo van As 6 – 0 – 21 – 1
- Christo Vosloo 7 – 2 – 14 – 1
- Aiden Dennis 5 – 0 – 19 – 2
Framesby kry 141 almal uit.
Beste kolwers:
- Xander Swanepoel 52 (40)
- Gerrie Gerber 28* (17)
Framesby verloor met 21 lopies.
![]()
Framesby 14 C vs Daniel Pienaar 14 B: Daniel Pienaar kolf eerste en behaal 136/4 in 20 beurte. Framesby behaal 69/7 in 20 beurte.
Framesby verloor met 67 lopies
Framesby 0.14A vs Nico Malan 0.14A
Framesby 0.14A wen loot en besluit om te kolf
Framesby 0.14 A kry 131 almal uit na 27.4 beurte
Beste kolwers:
Dandre Henwick 36 van 62
Jaco Louw Stander 24 van 14 balle
Nico Malan 0.14 A kry 133 / 7 na 31.5 beurte
Beste boulers
Dandre Henwick 3 paaltjies vir 18 lopies in 7 boulbeurte
Corbin Fleetwood 2 paaltjies vir 30 lopies na 7 boulbeurte
Nico Malan 0.14A wen met 3 paaltjies










