Laerskool Magalieskruin blink uit by die Tswane Distrik Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Laerskool Magalieskruin blink uit by die Tswane Distrik Prysuitdeling.
- Liah Jooste – Distrikswenner vir Afrikaanse leesbegrip
- Heinrich Wannenburg – Distrikswenner vir Wiskunde Numeries
Life skills challenge Cheerleading Distrikswenners:
- Liah Jooste
- Lienke Brummer
- Lia-Micha van der Walt
- Mikayla Scheepers
- Ulrich Schiller
- Neil Müller














