Hoërskool Waterkloof leerder kwalifiseer vir SA o.18A hokkiespan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Luané Janssen leerder van Hoërskool Waterkloof wat vir die SA o.18A hokkiespan gekies is. Sy is ook aangewys as die beste doelwagter van die toernooi. Hoërskool Waterkloof is geweldig trots op jou met hierdie uitsonderlike prestasies.










