Laerskool Magalieskruin atlete vaar uitstekend
ADVERTISEMENT
Laerskool Magalieskruin atlete vaar uitstekend.

Beste Snr Veldatleet seuns Divan Verwey, Beste Snr Baanatleet dogters & Victrix Ludorum Lilly van Aswegen, Beste Snr Baanatleet seuns & Victor Ludorum Ebert Ludik, Beste Snr Veldatleet dogters Duné Snyman
Junior Victor & Victrix Ludorum

Van links: Quewan Boylan, Skoolhoof Dr. CC van Heerden & Minette Kotzé









