Primêre Skool Naudeville atlete presteer
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Primêre Skool Naudeville het Saterdag, 1 Maart aan die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelgeneem en gaan 8 Maart aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelneem. Sterkte aan al die atlete:
- Onwabile Hlelani
- Anandi Jacobs
- Amohelang Kolobi
- Mia Best
- Magdalise Ras
- Johnathan Odendaal
- Dean Louw
- Dawie Viljoen
- Dohandrè Janse van Rensburg
Ons weet julle kan!
![]()










