Laerskool Welgemoed leerders is vir die o.13 Distrik Noord Krieketspan gekies
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Welgemoed leerders Daniel du Preez, Heimer Wegener, Christian Glover en Nicholas Beining is vir die o.13 Distrik Noord Krieketspan gekies. Hul neem deel aan die Western Cape School Tournament vanaf 13 tot 16 Desember.










